Erweiterte
Suche ›

As die wiel draai

Tafelberg,
E-Book ( PDF mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Toe die ryk Killians van Ebenhaeser bankrot raak en eindelik hul erfgrond, Ebenhaeser, verloor, stort al Charlene se lugkastele vir haar toekoms in duie. Maar daar is hoop: Charlene en haar pa kan terug na die plaas - as bywoners. So draai die wiel, so word die rolle omgekeer. Want die Killians trek nou in die bywonershuisie in. En Henk de Beer, eertydse bywonerseun, is nou die eienaar van die plaas.

Details

Titel: As die wiel draai
Autoren/Herausgeber: Ena Murray

ISBN/EAN: 9780624070436

Seitenzahl: 224
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht