Erweiterte
Suche ›

Die geheim van Hercule Cordier

Tafelberg,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Het Zonika Pierre maar liewer nie haar pa, seerowerkaptein van die Seekat, gedwing om kaptein Hercule Cordier te laat kielhaal net omdat hy haar durf beledig het nie . . . Wat 'n man kan doen, kan Zonika ook doen - selfs beter. Maar die dinge wat 'n man aan 'n vrou - en haar hart - kan doen . . . Wel, dis 'n ander storie - een wat die onskuldige seerowermeisie nog nie ken nie. En by kaptein Emile Pierre raak dit 'n obsessie om te weet wie en wat Hercule Cordier is. Watter verband het die kaptein van die Hercule met die D'Arcy-skat in Frankryk?

Details

Titel: Die geheim van Hercule Cordier
Autoren/Herausgeber: Ena Murray

ISBN/EAN: 9780624072065

Seitenzahl: 162
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht