Erweiterte
Suche ›

Donatello en Volksie

Tafelberg,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Op Oukersaand sit Zoe Zietsman stoksielalleen voor haar rekenaar. Sy het niemand nie - selfs nie eers 'n hond met wie sy kan cuddle nie. En cuddle is volgens Zoe 'n "e;verdomde basic human right"e;. Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as "e;Volksie"e; op www.matchmate inteken... En so ontmoet sy vir Donatello, die advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat. Zoe, daarenteen, mix haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir joga. Wanneer Donatello en Volksie (oftewel Anton en Zoe) mekaar uiteindelik in die vlees ontmoet, is die gevolge sowel katastrofies as skreeusnaaks.

Details

Titel: Donatello en Volksie
Autoren/Herausgeber: Marion Erskine

ISBN/EAN: 9780624051077

Seitenzahl: 256
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht