Erweiterte
Suche ›

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongstetoevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel diebelangrikste en interessantste gesteentes en minerale vanons geologies opwindende streek bekend. Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soortegesteentes, met die klem op di wat die bekendste ofalgemeenste is. 'n Kort inleiding gee 'n oorsig van dieonderwerp; kleurryke foto's van die gesteentes en mineralesowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul diehelder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld. Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is 'n nuttigehulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, ofenigeen met 'n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika seunieke geologiese erfenis.

Details

Titel: Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika
Autoren/Herausgeber: Bruce Cairncross

ISBN/EAN: 9781775840619

Seitenzahl: 56
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht