Erweiterte
Suche ›

Ena Murray Keur 2

Tafelberg,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as 'n paar geheime van die Polinesiers se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom - al eis die aku-aku 'n gru-offer . . . In Renboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, di paradys ook 'n slang het nie. En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op 'n luukse-passasiersboot na Tahiti - maar die liefde het vreemde we . . .

Details

Titel: Ena Murray Keur 2
Autoren/Herausgeber: Ena Murray

ISBN/EAN: 9780624068198

Seitenzahl: 512
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht