Erweiterte
Suche ›

Geheim van die Erongoberge

Tafelberg,
E-Book ( PDF mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Simone van der Walt is vasbeslote om uit te kom by die Erongoberge in Namibie waar haar broer in 'n vliegtuigongeluk was. Daarom dat sy en haar verloofde, Tertius, 'n "e;safarivlug"e; saam met Wim Beukes onderneem. Maar gou kom hulle agter dat daar meer onder die oppervlak skuil as wat voorgegee word. Want Wim is safarileier op versoek van Charl Taljaard. En Charl is net so vasbeslote om by die Erongoberge uit te kom.Simone besef gou dat Wim, wat haar so terg en treiter, haar hartsnare roer. En toe die blondekop Ilse eers by hulle aansluit, besef Simone sy's in die moeilikheid. Want Ilse ontstel haar, en sy wat Simone is, is veronderstel om op trou te staan!Boonop bewaar die Erongoberge 'n geheim wat hulle almal se lewens onherroeplik sal verander...

Details

Titel: Geheim van die Erongoberge
Autoren/Herausgeber: Magdaleen Viviers

ISBN/EAN: 9780624050223

Seitenzahl: 224
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht