Erweiterte
Suche ›

Hart van die son

Tafelberg,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Na uiters traumatiese gebeure in Nadia Pretorius se lewe wat haar in die hof laat beland het, word sy vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede. Hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma, waar die streng oubaas Duvenage haar persoonlik onder sy vlerk neem. Toe hy na vyf maande van mening is dat sy te vasgevang in die verlede bly, dwing hy haar so te se om met vakansie te gaan. Sy besluit uiteindelik om tog te vertrek - vir 'n herbesoek aan haar grootwordplek, daar waar alles begin het, waar sy Dimitri ontmoet het...

Details

Titel: Hart van die son
Autoren/Herausgeber: Elza Rademeyer

ISBN/EAN: 9780624050728

Seitenzahl: 224
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht