Erweiterte
Suche ›

Helene de Kock Omnibus 13

Human & Rousseau,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

'n Omnibus wat twee romans, 'n novelle en 'n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense. In 'n Tyd om lief te he keer Marina Joubert en haar seuntjie uit Griekeland terug na haar geboortedorp in die Vrystaat. Sal die konserwatiewe dorpsmense Marina ooit vergewe vir die fout wat sy jare gelede begaan het? In Lelie van die Laagte sorg Mia Dijkstra ('n jong predikant) ten spyte van haar skraps besoldiging vir haar suster, Karien. Dis 'n uitkoms as hulle by hul tante kan gaan bly, maar nou moet Mia as kelnerin in 'n restaurant werk om haar inkomste aan te vul. En sy moet boonop twee mans leer hanteer. In die novelle, Die skadubelofte, keer Dokter Pierre Greeff na jare se studie uit die buiteland terug om hom op sy tuisdorp te vestig. Maar dit lyk asof hy heeltemal vergeet het van Madel Marais met die oe van 'n engel... Die ander twee verhale dra ook albei die De Kock stempel: deernis met die mens, en humor.

Details

Titel: Helene de Kock Omnibus 13
Autoren/Herausgeber: Helene de Kock

ISBN/EAN: 9780798155823

Seitenzahl: 400
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht