Erweiterte
Suche ›

Mieke rock uit

Tafelberg,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Geskei op 25, en dit met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wereld lyk sy soos net nog 'n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie. In haar ouerhuis kan sy nie 'n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam met haar band groupie van 'n sussie, Kayla, en die se vriendin Darling (hulle verkies die term "e;band bitches"e;) waar hulle die band Siek se toer deur die binneland volg.Mieke is hierdie lewenstyl nie gewoond nie, dis vir seker! Al die rockster-onderstrominge en die slaap in benoude tente en die hot kitaarspelers is vir haar een te veel. Tog word Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms - ook al kom niks sonder swaarkry nie.

Details

Titel: Mieke rock uit
Autoren/Herausgeber: Jana du Plessis

ISBN/EAN: 9780624054580

Seitenzahl: 224
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht