Erweiterte
Suche ›

Nuwe Stories 3

von
Human & Rousseau,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig word met die sewentien verhale in hierdie bundel afgesluit. Vanjaar se verhale - soos byeengebring deur Suzette Kotze-Myburgh en Leti Kleyn - belig uiteenlopende temas soos skuld en onskuld, grootword en veroudering, moord en die dood, familieverhoudings, kwesbaarheid en verlies, liefde en seks. Die skrywers is Frederick J. Botha, Luka Dreyer, Susan Gaigher, Carla Kargaard, Corne Koegelenberg, Martin Laubscher, Ilisna Nel, Carien Smith, Tanya van Buuren, Heloise van der Walt, Christina van Deventer en Elani Venter.

Details

Titel: Nuwe Stories 3

ISBN/EAN: 9780798167994

Seitenzahl: 160
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht