Erweiterte
Suche ›

Nuwe liefde op Moredou

Tafelberg,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Milla het 'n plaas geerf. Sy's 'n stadsmeisie - 'n gholfbaanontwikkelaar - maar die feit dat haar pa wat sy nooit geken het nie nou vir haar 'n plaas nalaat . . . Sy moet eenvoudig gaan kyk. In die Karoo aangekom is sy gou oortuig dat haar plaas, Moredou, absoluut 'n spog-gholfbaan moet word. Sy sien reeds die sukses van die gewaagde solo-onderneming voor haar geestesoog, al bly ou Daantjie Appels sy ganse lewe daar en al het die plaas 'n eie bekoring wat sy mettertyd leer liefkry.Maar sy het nie gereken op teenstand soos die wat Lukas haar bied nie. Hy doen navorsing oor die gebied se silwervossies, en hoewel die vonke sommer dadelik tussen hom en Milla spat, staan die silwervosse en Moredou se toekoms tussen hulle. Om van sy opdringerige eks nie te praat nie . . .

Details

Titel: Nuwe liefde op Moredou
Autoren/Herausgeber: Liesbet Minnaar

ISBN/EAN: 9780624056409

Seitenzahl: 224
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht