Erweiterte
Suche ›

Oorkom depressie

Tafelberg,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Izak de Villiers, bekende predikant, digter, joernalis en voormalige redakteur van Sarieen Rapport, was onder die indruk dat sy stryd met depressie sou verdwyn namate hy ouer word. In hierdie hersiene weergawe van Oorkom Depressie - die Siekte van ons Tyd, skryf hy op aangrypende wyse, hoe hy steeds met die swart hond worstel. Izak deel jare se persoonlike ervaring en gee advies, oor hoe om met depressie saam te leef. Destyds het dit as radioprogram met 'n psigiater begin, en toe 'n topverkoper boek geword wat talle herdrukke beleef het. In 1986 is sy boek met die Andrew Murray-prys bekroon.

Details

Titel: Oorkom depressie
Autoren/Herausgeber: Izak de Villiers

ISBN/EAN: 9780624051473

Seitenzahl: 160
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht