Erweiterte
Suche ›

Skoonlief en die dirigent

Tafelberg,
E-Book ( PDF mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Nina O'Neill se troetelnaam is dalk Skoonlief, maar sy's nie 'n meisie wat jy sonder handskoene aanpak nie. Sy is 'n inspekteur van Georganiseerde Misdaad in die Polisiediens en het ses ouer broers. Na 'n voorval waar Nina op invloedryke mense se tone trap, kry sy opdrag om deel uit te maak van Quinn Chauncey se sekuriteitspan tydens sy optrede in Suid-Afrika. Quinn mag dalk 'n wereldberoemde Ierse dirigent en violis wees, maar Nina beskou sy uitverkoopte konserte as tydmors en onbelangrik. Quinn hoor Nina by 'n troue sing en toe een van sy soliste siek word, vra hy Nina om in te staan. Maar die vonke spat behoorlik tussen Skoonlief en die dirigent!

Details

Titel: Skoonlief en die dirigent
Autoren/Herausgeber: Marijke Greeff

ISBN/EAN: 9780624050070

Seitenzahl: 224
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht