Erweiterte
Suche ›

Sonneblomstraat 7

Tafelberg,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Die kaartehuis van Niel en Wanya Cloete stort in duie die dag toe Niel, grootbaas van Rock Trust en wonderkind van die finansiele beleggingswereld, as swendelaar ontmasker word. Duisende beleggers, onder wie ou mense wat hul laaste bietjie spaargeld verloor, bevind hulle skielik reddeloos op straat. Ook Wanya kom nie skotvry daarvan af nie. Terwyl Niel in die tronk sit, moet sy die gelag betaal. Sy word verder in trurat geslinger toe sy n 'n oortreding tot gemeenskapsdiens in tant Bes se sopkombuis in Sonneblomstraat 7 gevonnis word. Maar eintlik is dit 'n bedekte sen, want hier leer sy mense en waardes ken wat haar lewe voortaan onherroeplik sou verander . . . Onder andere Roelof Rossouw, die maatskaplike werker wat 'n ogie oor haar moet hou. In Sonneblomstraat 7 val die meetsnoere vir baie mense tog in lieflike plekke - al kos dit meet en pas om liggaam en siel aan mekaar te hou.

Details

Titel: Sonneblomstraat 7
Autoren/Herausgeber: Ena Murray

ISBN/EAN: 9780624069706

Seitenzahl: 224
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht