Erweiterte
Suche ›

Susanna M Lingua-keur 10

Tafelberg,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Staan op, my beminde: Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk.Jy is my droommeisie: Op die klein plattelandse dorpie Denneheuwel voel Liza Steenberg dat die lewe by haar verbygaan. Johannesburg met sy polsende stadslewe wink vir haar, en kort voor lank bekom sy 'n betrekking by 'n vooruitstrewende sakeonderneming. Rademeyer-beleggings se direkteur, Thys Rademeyer, is lank, blond en onweerstaanbaar aantreklik. Hy soek lankal na sy droommeisie, sy feeprinsessie, maar hoe moet hy kies tussen die mooie Liza en sy bekwame, beeldskone sekretaresse wat haar vangnet al jare lank fyn span? Lied van die reenvoel: Renet Rademeyer is radeloos verlief op die sjarmante en skatryk Oswald Strassheim. En ook Oswald het sy hart aan haar verloor 'n gelukkig toekoms vir die twee van hulle gesien. Maar nie een het rekening gehou met sy ma, die snobistiese en hovaardige Marion Strassheim, wat wil he dat hy met Celesta Hauser moet trou nie.

Details

Titel: Susanna M Lingua-keur 10
Autoren/Herausgeber: Susanna M. Lingua

ISBN/EAN: 9780624052128

Seitenzahl: 512
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht