Erweiterte
Suche ›

Tot die dood ons skei

Tafelberg,
E-Book ( PDF mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Wanneer haar buurvrou, Monique Bauman, vermoor word, is die jong professor Kira Trollip se hele lewe onderstebo. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Monique Bauman was nou wel geen engeltjie nie, maar was dit genoeg rede om haar te vermoor? Skielik is almal agterdogtig en selfs Kira begin wonder of Reinhard onskuldig is. Hoe kan sy verkeerd wees oor die man van haar drome? En verdink hy haar ook - soos soveel ander? Wanneer die volgende moord gepleeg word, besef Kira dat die liefde 'n baie sterk motivering kan wees - ook wat moord betref . . .

Details

Titel: Tot die dood ons skei
Autoren/Herausgeber: Malene Breytenbach

ISBN/EAN: 9780624049869

Seitenzahl: 224
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht