Erweiterte
Suche ›

Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT

Tafelberg,
E-Book ( EPUB mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

Dit was 'n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy oe wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou - net daar het die plan soos 'n weerligvoel in Senke se kop geskiet. Sy plan om vir sy Buti 'n groot surprise te gee . . . iets wat hy nooit sal vergeet nie, al word hy 'n ou mkhulu met 'n grys baardjie. Hierdie skooluitgawe is aangevul met 'n inleiding tot die roman woordverklarings glossariums verrykende materiaal vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV.

Details

Titel: Vuvuzela: Skooluitgawe Gr 11 TAT
Autoren/Herausgeber: Engela van Rooyen

ISBN/EAN: 9780624076223

Seitenzahl: 138
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht