Erweiterte
Suche ›

Wilna Adriaanse-omnibus 2

Tafelberg,
E-Book ( PDF mit Adobe DRM )
In Ihrem Land nicht verfügbar

Kurzbeschreibung

In 'n Heildronk op die liefde keer Nicolene terug uit Londen, en ontmoet weer haar jeugvriend Jacques. Hy het nog altyd maklik verveeld geraak met sy meisies en kort voor lank nuwe weivelde gaan soek; daarom wou Nicolene nog nooit 'n verhouding met hom aanknoop nie. Maar toe hy haar een aand onverwags soen, is die gort gaar . . .In Serenade vir 'n nagtegaal is sang Ann se hele bestaan, en haar sangdosent, Carl, is die liefde in haar lewe. Maar dan verbreek hy hul verhouding net wanneer sy op vertrek staan na Europa. En nou verskyn daar 'n donkerkop-man op die toneel wat haar letterlik oor haar eie voete laat val en geen deernis toon vir haar gekneusde ego nie...En in Hande wat heelmaak keer Libby terug na haar tuisdorp om as fisioterapeut te begin werk. Daar maak sy kennis met haar jong pasient, Nikolai, wie se ouers verongeluk het. Sy oom Andrew, 'n ortopeed, moet vir hom sorg. As tiener was Libby verlief op die man... maar nou het hy so stug en afgetrokke geword. En tog, soms kan ou gevoelens teen die verwagting in herleef.

Details

Titel: Wilna Adriaanse-omnibus 2
Autoren/Herausgeber: Wilna Adriaanse

ISBN/EAN: 9780624050186

Seitenzahl: 512
Produktform: E-Book
Sprache: Afrikaans

buchhandel.de - Newsletter
Möchten Sie sich für den Newsletter anmelden?


Bitte geben Sie eine gültige E-Mail-Adresse ein.
Lieber nicht